Labels

Monday 26 January 2015

Die afgelope jaar

Genade, mens dink altyd volgende week gaan ek iets doen en as jy weer sien is meer as 'n jaar verby en niks het gebeur nie. Dit is ongelukkig wat met my blog gebeur het maar die KoekieKrummel kombuis was nog hard aan die werk in die tyd. Ek plaas nog gereeld foto's op facebook so soek gerus KoekieKrummel en gaan "like" sommer die blad terwyl jy daar is. https://www.facebook.com/KoekieKrummel 

Ek gaan in die volgende paar posts foto's plaas van die laaste jaar se koeke, cupcakes en macaroons. Geniet dit :)

No comments:

Post a Comment